NEIL + NADIA
– Towerbosch, Knorhoek –
December 4, 2014
KNORHOEK WEDDING
EDITORS: CARIEN & LIZÉ
Nadia skryf:
“Ons troue was ‘n Alice in WONDERLAND tema. Ek was nog altyd mal oor die boek en fliek. Dit was regtig ‘n magical dag gewees. Almal het soooo lekker gekuier en Towerbosch was die perfekte venue vir ons tema.
Dit het absoluut soos ‘n sprokies verhaal gelyk, en die dekor het als net bymekaar gebring. Die kos was ook uitstekend! Ons troudag het def ons persoonlikhede uitgebeeld. Ons alby is outgoing, kleurvol en soms bietjie mal en deurmekaar. Dit was die greatste dag ooit! Dit is great om te weet jy trou met jou beste vriend en om te weet dat jul lewe saam begin.”
Venue: Knorhoek – Towerbosch
Dress & Jewellery: House of Silk
Makeup: Ilonka Louw
Hair: Creative Design Hair Salon Brackenfell
Decor and Flowers: Bunches for Africa
Bridesmaid’s Dresses: YDE
Shoes: Bride and Co
Groom’s Suit: Romens
Catering – Towerbosch
Cake: The Cupcake Garden
Entertainment: Regardt Laubscher